Pinterest

Explore Afrikaans, Tes, and more!

Afrikaanse eBoek.Wanneer Proffie, lid van 'n Antarktika navorsingspan, in tierende stormwind oor die ysveld kruip, oorweldig die wete hom dat sy vriende moontlik vir ewig vasgevries lê, na die ontploffing by die basis.

Wanneer Proffie, lid van 'n Antarktika navorsingspan, in tierende stormwind oor die ysveld kruip, oorweldig die wete hom dat sy vriende moontlik vir ewig vasgevries lê, na die ontploffing by die basis.

Afrikaanse eBoeke, Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis.

’n Jong man verloor sy werk as gevolg van die wêreldwye ekonomiese ineenstorting. Hy besluit om die geleentheid te gebruik om sy voorgeslagte se wortels op die ou familieplaas te gaan naspoor. http://myafrikaans.com/blog/skimme/

Stropers, storms, brande, uitdunning, konfrontasie met mense – gelouter deur rampe, durf Mayafudi 'n epiese swerftog aan op die voetspore van sy beroemde oupa, Mafunyane, berugte kwaai bul met die manjifieke tande. Rou herinneringe bring Mayafudi tot 'n gewelddadige uitbarsting. Die groot olifant storm 'n safarivoertuig. As hy vir sy lewe moet vlug, dryf sy oudag-herinneringe hom terug na sy kleindae-kontrei. Die lewensmoeë olifant vind rus vir sy onstuimige hart langs die graf van sy kloeke…

Jy sal nooit weer dieselfde na olifante kyk nie.

Baie besondere kortverhale

Baie besondere kortverhale

Peet Venter. One of my very first crime novels as a teen.

One of my very first crime novels as a teen.

NB Publishers | Book Details | Mara

NB Publishers | Book Details | Mara

#eBoeke, Die Luiperds van Sh'ong

#eBoeke, Die Luiperds van Sh'ong

#eBoeke, In vyf stories skets Doc Immelman wêrelde waar hardebaarde kan liefhê, helde nog met die vuis kan slaan en kameeldoringbome arabesk teen die laaste bietjie lig van die dag geëts is. http://myafrikaans.com/kersfees-in-carmona.html#

1.De laatste goede man is een spannende actieroman met de Deense politieman Niels Bentzon en astrofysicus Hannah Lund in de hoofdrol. Ze zitten een moordenaar op de hielen die systematisch goede en rechtschapen mensen over de hele wereld vermoordt. De moorden lijken hun oorsprong te vinden in een oude religieuze mythe, de mythe van ?Gods rechtvaardige mannen?. Om de volgende moord ? waarschijnlijk in Kopenhagen ? te voorkomen moet Niels Bentzon één goede persoon in de stad vinden. Maar wie…

Hiedie bundel bevat 32 sake waarin Andrew Barlow betrokke was of as aanklaer of as landros/streeklanddros en wat om verskillende redes interessant is. Die verhale het in gemeen dat almal ware gebeurtenisse is. Behalwe “Waar is Hy Nou”, “Om `n Perske te Pluk,” “Die Katedraal se Trappe,” en “`n Lamppaal As Galg” het almal in die howe afgespeel – “`n Lamppaal as Galg het wel later in die hof beland toe die betrokke persoon verhoor is. Almal het egter met die regspleging te doen al is dit in die…

Heel bo: Die art deco Anstey-gebou is genoem na die oorspronklike eienaar van die gebou, Norman Anstey, wat ook in die vroeë 1900’s burgemeester van Johannesburg was. Bo: Die Marble Towers, oorspronklik die Sanlam-sentrum genoem, op die hoek van Jeppe- en Von Wiellighstraat. Regs: Die voorblad van die boek.

Heel bo: Die art deco Anstey-gebou is genoem na die oorspronklike eienaar van…